THE FRAMEWORK OF OPERATIONAL WARFARE
DOI:
https://doi.org/10.5787/24-2-279Keywords:
Clayton R. Newell, ISBN 0-415-05045-6, War and Politics, verhouding tussen oorlog en Politiek, Wereldoorloë, Korea, VietnamAbstract
In 1973 het Bernard Brodie se belangwekkende boek, War and Politics verskyn. Hierin is die verhouding tussen oorlog en Politiek, volgens die Amerikaanse ervaring in die twee Wereldoorloë, Korea en Vietnam, ontleed aan die hand van Clausewitz se uitspraak dat oorlog die voortsetting van politiek metander middele is. Sy bevinding was dat Amerikaanse militêre en politieke leiers nie in genoemde oorloë begrip vir mekaar se verantwoordelikheid gehad het nie. Gevolglik het hulIe besluite geneem wat verreikende negatiewe gevolge vir Amerikaanse belange gehad het.
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
